Oakhill News
Grade 3 Afrikaans

Grade 3 Afrikaans

Juffrou Hardick het altwee die Graad 3 klasse gevat om hulle stories, liedjies en toneelstukkies wat hulle self geskryf het op te voer vir die Graad 12’s.

Hulle het baie goeie selfvertoue getoon en die ouer kinders was verbaas oor die standaard wat die Graad 3 leerlinge alreeds beryk het.

Loami Koekemoer

Related News

Share

Facebook
Twitter
LinkedIn
WhatsApp
Events & Sport Vacancies

Recent News

36-Hour Drama

6 ORIGINAL PLAYS – EXTRAORDINARY CULTURAL COLLABORATION Last week, over a mere 36-hours the Oakhill…

2027 Chukka Festival Tile